Home

Welkom in my studeerkamer! Hierdie blad is ‘n samevatting van ervaring wat oor baie jare opgedoen is en ek bied dit met graagte aan. Sien dit ook as ‘n gesprek want ek waardeer terugvoering en ook kritiese insette – per slot van sake is alle mense maar beperk en eensydig!

Welcome in my study. As many of the readers of this web page cannot follow Afrikaans, most of the articles and info are in English as a token of my appreciation for your attention as reader. The contents comes from many years of experience. Every reaction from your side will be appreciated, even critique!

advertensie

GESONDHEID, VREDE EN VREUGDE

  DR MARIUS SE PROGRAM VIR LEWENSVERANDERING

Ons is hier om te leef!  Die beste lewe is een gevul met gesondheid, vrede en vreugde. Lewe3 (lewe to die derde mag!) is ‘n unieke gesondheidsprogram wat jou help om te genees van pyn, stres, moegheid en ‘n swak gestel.

Die Lewe3 program strek oor 10 weke en sluit die volgende in:

  1. ‘n Stap-vir-stap program wat jy daagliks volg
  2. Weeklikse terugvoering oor jou vordering
  3. Een-tot-een ondersteuning van ‘n gekwalifiseerde mentor deur e-pos
  4. Aanbevelings wat prakties is en aangepas is vir jou
  5. Ekstra inligting oor ‘n wye verskeidenheid van onderwerpe

 

Bonus!

  1. Skryf tot drie gesinslede in vir die prys van een persoon
  2. Kry tot 15% afslag op gesondheidsmiddele
  3. Kry tot R100 afslag vir elke inksrywing wat jy persoonlik verwys

 

Spesiale bonus vir lesers van die boekie “INLIGTING VIR MY KLIËNTE” :

Verskaf die sleutelwoord wat jy in die boekie gelees het en kry onmiddelik 10% afslag op jou inskrwying!

 

Vul die vorm hieronder in om meer inligting te kry.

Your Name / Jou Naam

Your Email / Jou Epos Adres

Keyword / Sleutelwoord

Your Message / Jou boodskap